Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Kuier by Media 24 Ltd - Available

Kuier

Jan 15 2026
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, KUIER-LESERS!

ONS SUIDOOSTER LOOKALIKE-WENNER

ONS LESERS vertel… • Wat begin het as koekbak om die pot aan die kook te hou, is nou ’n passie en groot drome

VINKEL EN KOLJANDER, DIÉ EEN LYK NES DIE ANDER • Hier is sy: Ons Suidooster Lookalike-wenner in haar volle glorie saam met die geliefde karakter, Zoë, na wie sy so trek. Sy vertel van haar reis van lae selfbeeld tot hoop in haar nuwe tuisdorp, Hopetown

DIE STILTE WAT SKREE • Kinderselfdoodsyfers is aan die toeneem en slagoffers word ál jonger. Hier deel vier ouers hul ervarings in die donker stryd

‘DIE HERE HET HAAR TERUGGEGEE’ • Haar dogtertjie het haar laaste asem in haar arms uitgeblaas, maar toe gebeur die ondenkbare …

‘DANKSY MY EIE SEER, HELP EK NOU ANDER’ • Dié vrou sit en wag nie vir beter tye nie, sy skep dit! En daarmee saam bemagtig sy die samelewing se onbesonne helde - enkelouers

VERONIQUE VEG VIR HAAR DROME • Dié jong vrou van Atlantis het sowaar haar weg oopgepraat na ’n ten volle betaalde studiebeurs in Amerika, nou help sy ander hiermee

JOCE MAAK HAAR EIE LUCK • Dié bekroonde storieverteller en digter gesels oor die mense wat haar gevorm het, en al het sy nooit die geleent-heid gehad het om verder te studeer nie, het dié go-getter ’n loopbaan in kinderteater en as regisseur uitgekerf

FEHMZ KOOK - ÉN DROOM - GROOT! • Met haar eerlike en prettige aanslag op kosmaak waai Fehmz soos ’n vars briesie deur die kosbedryf. Hier gesels sy oor haar beginjare, kookboek en toekomsdrome

KRAG VIR’N KIND SE DAG • Laat hul dag goed begin met dié resepte – jy kan dit vooraf berei én van dit bevat min suiker

10 MODE-TRENDS VIR 2026 • Wat is in en uit dié jaar? Kyk uit vir dié modegiere!

TERUG SKOOL TOE EN Gereed om te groei

Kosblik-wenke vir gesonde kinders • Fop hulle om gesond te eet met hierdie smaaklike en oulike idees.

Die allerbeste skoolklere-afmerklysie • Ons het die perfekte kontrolelys saamgestel vir ouers wat oorweldig voel. Merk dit wat jou kind nodig het en kom na jou naaste PEP om hulle teen begrotingsvriendelike pryse uit te rus!

Die belangrikheid van die regte skoene • Skool- en sportskoene is nie net ’n vereiste vir skooldrag nie – dit speel ’n rol in jou kind se gemak, postuur en algehele prestasie. Hier is vyf waardevolle wenke om ouers te help om slim, bekostigbare keuses te maak.

Prioritiseer jou eie geestesgesondheid • Dis ’n oorgangstyd, en alles is geneig om deurmekaar te raak wanneer jy moet terug werk, roetine en skool toe – hier is ’n bietjie ondersteuning om jou te help om jou kalmte in die chaos te behou.

VRA VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

KLIM SÓ FRIS EN VARS UIT DIE VERE • Om soggens op te staan hoef nie ’n stryd te wees nie. Kenners sê hoe jy heerlik uitgerus wakker kan word

VERDIEP JOU VERHOUDINGS • Kenners gee raad om betekenisvolle bande te bou

LAAT APPS JOU HELP • Daar is deesdae ’n app vir alles, so hoekom nie jou geldsake nie? Ons kyk na nuttige finansiële apps wat jy kan gebruik om Janu-worry ’n uitklophou te gee deur jou spending te bestuur, te begroot en te spaar

VÓÓR JY DAAI FOONKONTRAK TEKEN … • Nuwe jaar, nuwe selfoon? Maak eers seker jy weet wat die vooraf- en versteekte kostes is. Dié agt vrae sal jou help

DIE GEVEG OM PLEK • Dis ’n...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans