Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Weg! Ry & Sleep by Media 24 Ltd - Available

Weg! Ry & Sleep

Apr/May 2022
Magazine

WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Elke maand verken en gradeer die span verskeie kamp- en karavaanbestemmings in Suid-Afrika en sy buurlande en deel hulle ook inligting oor slim planne om kamp- en sleepvakansies gladder te laat verloop. Die tydskrif se groot kosseksie gee kampeerders buitelugkos-idees. WegSleep is 'n egte leserstydskrif en bevat 'n aansienlike getal stories, briewe, resepte en wenke van sy lesers.

’n Verstommende sukses

Weg Ry and Sleep

BIELIBRIEF

POSBUS • Ons hoor graag wat jy op die hart het! Skryf vir ons by rysleep@weg.co.za en onthou asseblief om jou volledige adres en kontakbesonderhede te gee. Ry & Sleep behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort – en na goeddunke in die tydskrif, op die webwerf en elders te gebruik.

Die beker loop oor • Verlede jaar moes die Woonwaskou weens die Covid-19-pandemie gekanselleer word. Vanjaar was hy terug... met nie minder nie as 22 000 besoekers.

Alu-Star se kampwa is hier!

Jurgens Campworld word Leefek

Nuwe vere vir ’n ou woonwapark

Roos tussen die dorings

Grenadier vir Afrika

Landy Fest 2022

Geluk, ou grote! • Dit was onlangs die sewentigste bestaansjaar van Toyota se veldvoertuie, en die vervaardiger vier dit met ’n spesiale weergawe van die Land Cruiser 79, skryf Cyril Klopper.

VAN DIE MEDEDINGERS • Onbeskaamde hardebaard bakkies

Verdwyn in die Drakensberg • Die Drakensberg-omgewing is die versinnebeelding van natuurskoon – hier is twee kampplekke waar jy waarlik rus kan vind.

Kortliks | Silverstreams

Kortliks | Khotso

Kom doen die M-loop! • Ons besoek drie nasionale parke waarvan die naam met ’n M begin: Mokala, Marakele en Mapungubwe. Toevallig kan jy ’n loodregte lyn van 900 km tussen dié drie reservate trek – ons ry padlangs en besoek al drie.

Hier het ons gebly • Lilydale-ruskamp, Mokala- nasionale park

Hier het ons gebly • Tlopi-safaritente, Marakele- nasionale park

Hier het ons gebly • Tshungulu-lodge, Mapungubwe- nasionale park

Ek wil ook gaan!

Pleidooi vir die renosters

Onder die venster • Die uitsig by God’s Window op die rand van die Drakensberg-platorand is onverbeterlik – op ’n helder dag kan jy glo tot in Mosambiek sien! Maar het jy al ooit gewonder waarheen lei daai grondpaadjie direk onder jou aan die voet van die afgrond? Só ry jy hom.

Wat jy moet weet

Koel af langs die kus • Miller’s Point, skaars ’n uur se ry van die Kaap se suidelike voorstede af, is een van die beter munisipale kampterreine, sê Kyle Kock van Kaapstad.

Alberton se langasem • Hy het al ver oor ’n miljoen kilometer in sy hoeveelste Mahindrasleepvoertuig gery, maar Nico Prinsloo van Alberton sê hy is nog lank nie klaar met dié gewoonte nie.

Pak die langpad in ’n woonstel-op-wiele • As jy lief is vir kamp, maar nie erg het aan kamp op- en afslaan nie, is ’n ryhuis net die oplossing vir die langpad.

Kom toer saam met ons!

Só lyk ons ryhuis

Die forelle roep! • As jy ewee veel van kamp en forelhengel hou, het ons nét die plek vir jou.

’n Leeue-aandeel • Daar is beslis iets Frans omtrent die Peugeot Landtrek. Hy het heelwat eienskappe wat beïndruk... en ongelukkig ook ’n paar wat teleurstel.

Sleep hoog en laag • Nie eens gietende reën, steil bergpasse of erge modderpaaie stuit die Hilux met ’n wa op die haak nie.

Lodge-op-wiele • Dansky sy unieke ontwerp bied die Mobi Lodge jou byna ongeëwenaarde gerief – hiervan kan meer as ’n duisend eienaars getuig.

Die goue oues • Me terug te kry wanneer jy hom van die hand . Die woonwamark is egter ’n uitsondering.

’n Boer maak ’n plan(k) • Wie weet...

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans